F le Roux en van Dyk

F le Roux en van Dyk
F le Roux en van Dyk
- 01 July 2019

Die Bolandse senior spelers Andre van Dyk (Langebaan) en Francois le Roux (De Zalze) het die laaste paar maande uitsonderlike konstante gholf gespeel op nasionale vlak.

Le Roux het pas die Oos-Kaapse Senior-toernooi op Humewood gewen en sy rekord vanjaar op die SA Senior Amateur-reeks is as volg:

Amateur-reeks is as volg:

  • WP Senior Ope, Somerset-Wes 11de – 145
  • Boland Senior Ope, Robertson 2de – 142
  • Cape Winelands Senior Ope, De Zalze 2de – 144
  • Fancourt Senior Ope, 1ste – 136
  • Suid-Kaap Senior Ope, George, 2de 141
  • Harry Whitfield Senior Ope, Oos-Londen, 4de – 150
  • Oos-Kaap Senior Ope, Humewood – 1ste – 143

Van Dyk se rekord die afgelope maande lees as volg:

  • Noord-Kaap Senior Ope, Upington, 2de – 152
  • Seniors Players, Gary Player CC, Sun City, 1ste – 144
  • WP Senior Ope, Somerset-Wes, 6de – 143
  • Boland Senior Ope, Robertson 3de – 144
  • Cape Winelands Senior Ope, De Zalze 1ste – 143
  • WP Meesters King David/Mowbray, 5de – 151
  • Fancourt Senior Ope, 4de– 144
  • Suid-Kaap Senior Ope, George, 1ste – 137
Boland Golf Union, Golfing